Our News

Featured Ad

  • Maroela Media
    Die werktuig is ontwikkel deur die vindingryke span by Albertinia Ingenieurswerke. (Foto: Verskaf) Maroela Media – Strooier bring omwenteling in presisieboerdery Die Al 270M-misstrooier beskik oor ongeëwenaarde kenmerke wat ontwerp is om produktiwiteit en akkuraatheid op landerye en in die veld te optimaliseer. Dit volgens Albertinia Ingenieurswerke, wat sê dié
  • Maroela Media
    Maroela Media – Boere vra oor begroting: Waar is onsondersteuning? “‘n Land kan homself nie uit skuld uit leen nie, hy moet homself daaruit presteer – en die 2024-begrotingsrede skep vir Suid-Afrika ‘n dooie ekonomie. Ons staatskuld het met ons weggehardloop en dit kan nie meer onderhou word nie”. Só
  • Maroela Media
    Maroela Media – Vrektes aangemeld ná varkpes-uitbreking by George   Minstens 45 varkvrektes is reeds in die George- omgewing in die Wes-Kaap aangemeld ná ‘n nuwe uitbreking van Afrika-varkpes in die distrik. Die uitbreking is verlede week onder kleinboere aan die buitewyke van Groeneweidepark aangemeld. Dit is die vierde uitbreking
  • Pro Agri
    ProAgri.co.za – VS besproeiingsboere trek swaar met fase 6-beurtkrag   Die huidige hittegolftoestand tesame met fase 6-beurtkrag, plaas geweldige stremming op veral mielie- en sojaboon oeste op droëland en selfs onder besproeiing in verskeie streke in die Vrystaat.   Kempen Nel, besproeiingsboer en bestuurslid van VL, bevestig dat mielie-aanplantings in
  • Maroela Media
    Maroela Media – Kragkrisis in Karoo: ‘Boere se arms by skouers afgekap’ Magteloos.Dit is hoe menige Karoo-boer tans voel nadat die kragtoevoer hul plase verlede Saterdag afgesny is en waarskynlik eers laat volgende week weer herstel sal word. Volgende week is egter te laat. Hul diere kort dringend water terwyl
  • Landbou .com
    Landbou.com – Uitsprake oor onteieningswetsontwerp ‘net politiek’ Die voorgenome omstrede wetgewing oor onteiening is ‘n tree nader daaraan om wet te word ná nog ‘n stempel Woensdag daarop afgedruk is, kort voor pres. Cyril Ramaphosa vanaand sy staatsrede lewer. Heelwat kritiek en kommer is al oor verskeie kwessies in die
  • Maroela Media
    Maroela Media – Minimum loon: Ekonomiese werklikheid ‘waai by agterdeur uit’   Die opwaartse aanpassing van 8,5% in die nasionale minimum loon, soos dit Vrydag in die Staatskoerant bekend gemaak is, is hopeloos uit voeling met die ekonomiese werklikheid wat sakeondernemings in die gesig staar, sê Francois Wilken, president van
  • Maroela Media
    Maroela Media – Plaaslike pluimveebedryf geskok oor invoerkorting   Die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging (Sapa) sê daar is geen rasionale argument dat ‘n korting op ingevoerde ontbeende hoender en hoender aan die been ingestel word nie – veral nie omdat daar geen tekort aan pluimveevleis oor die feestyd was nie. “Daar is
  • Maroela Media
    Maroela Media – Van kosafval tot dierevoer: Só ploeg Shoprite terug Shoprite, Afrika se grootste kleinhandelsupermark, voer al vir die afgelope ses maande daagliks sowat 3000 stuks vee deur 1 000 ton se kosafval in veevoer om te skakel. Sanjeev Raghubir, hoof van volhoubaarheid by Shoprite, sê die projek vorm
  • Maroela Media
    Maroela Media –Wêreld se ‘belangrikste bate’ is produserende boere – TLU SA Rye op rye trekkers en ander plaaswerktuie het die afgelope ruk talle paaie in Duitse stede versper met duisende boere in dié land wat hul stem dik maak oor beplande besnoeiings aan landbousubsidies. TLU SA sê hierdie is
Show Buttons
Hide Buttons
Right Menu Icon