Archives

Wolmark styg met 2,8%

Featured Ad


Proagri.co.za –Wolmark styg met 2.8%

Op die 23ste veiling van die 2023/2024 verkoop seisoen,was die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg:

Die grootste kopers op die veiling was: Modiano SA (1 968 bale), Tianyu SA (1 478 bale), Standard Wool (1 431 bale). Van die 5 427 bale wat aangebied was, is 5 095 bale verkoop (94%)

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

Die volgende veiling is geskeduleer vir 6 Maart 2024.

 Bron: BKB

 

Proagri.co.za –Wolmark styg met 2.8%

Comments

mood_bad
  • No comments yet.
  • Add a comment
    Show Buttons
    Hide Buttons
    Right Menu Icon