Our News

Featured Ad

  • Maroela Media
    Maroela Media – Steun vir beperkings om bek-en- klouseer te bekamp   Die Wes-Kaapse LUR van landbou, ekonomiese ontwikkeling en toerisme, het ‘n brief aan die minister van landbou, John Steenhuisen, geskryf waarin hy ‘n tydelike verbod op die beweging van gespletehoefdiere soos skape, varke en beeste versoek. Noko Masipa,
  • Maroela Media
    Maroela Media – Innoverende sonkragoplossings vir SA   Huanyu Energy is ‘n goed gevestigde verskaffer van sonkragprodukte wat in Suid-Afrika bedrywig is. Met ‘n span van 13 toegewyde werknemers, bedien ons ‘n diverse kliëntebasis wat elektriese groothandelaars, kommersiële eiendomsbesitters en EPC- sonkragmaatskappye insluit.   Ons reeks produkte, insluitend Solargiga- panele,
  • Maroela Media
    Maroela Media – Landbouers wil met Vrystaatse regering saamwerk Vrystaat Landbou (VL) se landelike veiligheidskomitee het vandeesweek met die nuwe LUR vir gemeenskapsveiligheid, paaie en vervoer en sy direkteure in die provinsie vergader om ‘n hand van samewerking uit te reik. Dit was veral in ‘n poging om landelike veiligheid
  • Maroela Media
    Maroela Media – Boere in Limpopo ly groot skade weens koue Uiterse weersomstandighede in die noordelike dele van Limpopo laat boere met hul hande in die hare.Henk van de Graaf, voorsitter van TLU SA-noord, sê ‘n finale skadebepaling sal oor die volgende paar dae gedoen word. “Dit is nou nog
  • Maroela Media
    Maroela Media – Trekkers, stropers se verkope neem af Trekker- en stroperverkope het in Junie drasties gedaal teenoor Junie 2023 se syfers. Trekkerverkope het tans met 28% gedaal teenoor dieselfde tyd verlede jaar en stropers se verkope het met 62% gedaal. Dit is volgens syfers wat deur die Suid-Afrikaanse Landboumasjinerieassosiasie
  • Maroela Media
    Maroela Media – Landbou-organisasies wil hande met regering vat   Die departement van landbou speel ‘n sentrale rol in dieland, maar departemente soos dié van polisie, arbeid, water, omgewingsake, handel en nywerheid, energie en finansies het ook ‘n direkte invloed op dié sektor, sê Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU
  • Maroela Media
    Maroela Media – Denemarke eerste land wat koolstoftaks op vee gaan hef   Denemarke sê hy gaan die eerste land word om boere te belas vir die koolstofuitlatings van hul koeie, skape en varke. Jeppe Bruus, minister van belasting in Denemarke, sê die mikpunt is om Denemarke se kweekhuisvrystellings teen
  • Maroela Media
    Maroela Media – Ontsluit geleenthede vir jeug in landboubedryf Die landbousektor is vantevore dalk daarvan beskuldig dat hy hom nie proaktief as “jeugvriendelik❞ gevestig het nie, maar daar was ‘n keerpunt en al hoe meer nuwegeleenthede in die sektor, gedryf deur tegnologie, kom navore. Mandla Mpofu, besturende direkteur van Omnia
  • Maroela Media
  • Maroela Media
    Maroela Media – Lamb Champs en SAAI ‘Bemagtig ‘n kind’! Lamb Champs 2024 Met elke kaartjie wat Lamb Champs verkoop, elkeen van die 150 karkasse op die spit, en elke gesellige lag oor ‘n glasie wat klink, val daar ‘n paar rand in ‘n poel om vir ‘n kind wat
Show Buttons
Hide Buttons
Right Menu Icon