Archives

Lamb Champs en SAAI ‘Bemagtig ‘n kind’!

Featured Ad


Maroela Media – Lamb Champs en SAAI ‘Bemagtig ‘n kind’!


Lamb Champs 2024


Met elke kaartjie wat Lamb Champs verkoop, elkeen van die 150 karkasse op die spit, en elke gesellige lag oor ‘n glasie wat klink, val daar ‘n paar rand in ‘n poel om vir ‘n kind wat dit benodig geleenthede te skep om eendag ‘n plek in die lewe vol te staan.


Op dié dag gaan daar 100 skaap- en 50 bokspitte beoordeel word. Daar is lekker vermaak vir kinders en verskeie kunstenaars gaan optree en saamkuier. Daar sal ook heerlike kosstalletjies en ‘n biertuin beskikbaar wees.


SAAI bied Lamb Champs 2024 aan by Pretoria Nasionale Botaniese Tuin op 20 Julie 2024. Tydens hierdie onvergeetlike geleentheid sal familieboere van oor Suid-Afrika saamkom om te bepaal wie die lekkerste lams- en bokvleis het en dan as wenner van Lamb Champs 2024 gekroon word.

 

Lees die volle berig op Maroela Media – Lamb Champs en SAAI ‘Bemagtig ‘n kind’!

Comments

mood_bad
  • No comments yet.
  • Add a comment
    Show Buttons
    Hide Buttons
    Right Menu Icon