Our News

Featured Ad

  • Maroela Media
    Maroela Media – Weerballonne oor Karoo ‘ʼn eerste’ | Maroela Media   Dr. Johannes Laube en dr. Markus Geldenhuys lanseer saam een van die ballonne. (Foto: Verskaf)   Weerballonne is onlangs deur wetenskaplikes naby Beaufort-Wes in die Wes-Kaap gelanseer in ʼn poging om die omvang van besoedeling en kweekhuisgasse in
  • Landbou .com
    Landbou.com – Voedseltekorte maak mense kwaad, waarsku ekonoom | Landbou   Die risiko dat lande nie genoeg voedsel kan produseer nie, raak al hoe groter, het mnr. Sam Rolland, direkteur van die Sub Saharan Economist Intelligence Corporate Network, op Graan SA se jaarkongres by Nampo ges.   “Wanner n bevolking
  • Maroela Media
    Trevor Gifford, wat in die Chipinge-distrik in die Manicaland-provinsie in Zimbabwe geboer het, sê hy sal altyd ‘n Zimbabwiese-burger bly, maar soek dieselfde regte as enige Zimbabwiese burger. (Foto: Du Preez de Villiers)   Maroela Media – Zim-boere veg voort vir geregtigheid | Maroela Media   ʼn Groep Zimbabwiese boere
  • Maroela Media
    Dit wil voorkom of die erns van plaasmoorde en -aanvalle toenemend oorskadu word deur ander kwessies wat die land lamlê. Dit sluit in korrupte politici, omstrede regeringsbesluite, die voortslepende kragkrisis en selfs stygende lewenskoste en brandstofprysverhogings.   AfriForum het die afgelope week sy jongste verslag oor plaasaanvalle en -moorde bekendgestel.
  • Maroela Media
    Maroela Media – Pluimveebedryf spartel, maar hou kop bo water | Maroela Media   Die Suid-Afrikaanse pluimveevereniging (SAPV) sê plaaslike hoenderstorting bied een van die grootste hoofbrekens vir dié bedryf omdat boere nie teen gesubsidieerde pryse van elders kan meeding nie. Verlede jaar het Ebrahim Patel, minister van handel en
  • Maroela Media
    Maroela Media – Rooibosteeboere neem beheer van eie sake | Maroela Media   ʼn Organisasie om die belange van rooibosboere te bevorder, die Rooibosteeprodusente-vereniging, is onlangs op die plaas Marcuskraal buite Citrusdal gestig. Dié boere het gevoel dat daar sekere aspekte van hul bedryf is waarin hulle nie genoeg insae
  • Maroela Media
    Maroela Media – Minder poste in landbou is ‘kommerwekkend’ | Maroela Media   Agri SA is besorg oor die afname in indiensneming in die landboubedryf, soos aangekondig deur Statistieke Suid-Afrika (StatsSA) se kwartaallikse syfers vir die vierde kwartaal van 2022. Die verslag toon ʼn afname van 12 000 poste in
  • Landbou .com
    Landbou.com – Kragkrisis: Ramptoestand se regulasies bekend | Landbou Die regulasies is in die Staatskoerant afgekondig nadat pres. Cyril Ramaphosa ’n nasionale ramptoestand weens die erge impak van die kragkrisis en die beperkings wat dit op elektrisiteitsverskaffing plaas, tydens sy staatsrede op 9 Februarie aangekondig het. Sekere kritieke en spesifieke infrastruktuur
  • Maroela Media
    Maroela Media – Landbou het gemengde gevoelens oor begrotingsrede | Maroela Media   ‘n Gesonde fiskale beleid is belangrik vir landbou om te floreer. (Du Preez de Villiers)   Vanjaar se begrotingsrede is gister deur Enoch Godongwana, minister van finansies, in Kaapstad se stadsaal gelewer. Hy het gefokus op die
  • Maroela Media
    Foto: André de Ruyter, uitvoerende hoof van Eskom.   Maroela Media – Omstrede onderhoud lei glo tot De Ruyter se skielike vertrek   | Maroela Media     Die ANC sien Eskom as ʼn trog om uit te vreet en daar is hoëvlak-politici betrokke by die korrupsie by die staatsonderneming.
Show Buttons
Hide Buttons
Right Menu Icon