Archives

Plaaslike pluimveebedryf geskok oor invoerkorting

Featured Ad


Maroela Media – Plaaslike pluimveebedryf geskok oor invoerkorting

 

Die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging (Sapa) sê daar is geen rasionale argument dat ‘n korting op ingevoerde ontbeende hoender en hoender aan die been ingestel word nie – veral nie omdat daar geen tekort aan pluimveevleis oor die feestyd was nie.

“Daar is geen tekort aan die verskaffing van hoender in die land nie,” sê Sapa.

“Die bedryf het met sukses braaikuikens ingevoer om enige gaping in die aanbod aan te vul en saam met die bedryf se talle produksiegebeurlikheidsplanne en beskikbare hoendervoorrade, is enige tekort aan hoender afgeweer.”

Sapa sê hy is geskok oor die regering se besluit om hierdie korting in te stel. Die stap gaan glo die prys van hoender vir verbruikers in bedwang hou, veral vir arm huishoudings.


Lees die volle berig op Maroela Media – Plaaslike pluimveebedryf geskok oor invoerkorting

Show Buttons
Hide Buttons
Right Menu Icon