Archives

VS besproeiingsboere trek swaar met fase 6-beurtkrag

Featured Ad


ProAgri.co.za – VS besproeiingsboere trek swaar met fase 6-beurtkrag

 

Die huidige hittegolftoestand tesame met fase 6-beurtkrag, plaas geweldige stremming op veral mielie- en sojaboon oeste op droëland en selfs onder besproeiing in verskeie streke in die Vrystaat.

 

Kempen Nel, besproeiingsboer en bestuurslid van VL, bevestig dat mielie-aanplantings in die Oranje-Riet Water Gebruikersvereniging (WGV) gebied op die nippertjie van ʼn kritiese saadskiet stadium is maar “langdurige fase 6-beurtkrag verhoed besproeiingsboere om genoeg water neer te lê om in die optimale behoeftes van die mielieplant te voorsien.” Nel sê dat boere in die gebied baie bekommerd is oor hul opbrengste en gevolglik finansiële verlies as gevolg van beurtkrag.

 

Lees die volle berig op ProAgri.co.za – VS besproeiingsboere trek swaar met fase 6-beurtkrag

Show Buttons
Hide Buttons
Right Menu Icon