Our News

Featured Ad

  • Maroela Media
    Maroela Media – SA begin met dispuut teen EU oor swartvlek Suid-Afrika het met ‘n dispuut teen die Europese Unie (EU) begin oor “onbillike❞ handelsregulasies en wetgewing wat op die plaaslike sitrusbedryf afgedwing word, veral met betrekking tot die vlakke van swartvlek op sitrus. Die departement van landbou, grondhervorming en
  • Maroela Media
    Maroela Media – Nuwe regulasies oor in- en uitvoer van lewende diere   Die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling het Donderdag die nuwe regulasies in verband met die in- en uitvoer van lewende hawe bekendgemaak. Reggie Ngcobo, woordvoerder van die departement, sê die nuwe regulasies strook met die
  • AgriOnline
    Photo: David de Wet   Eleven-year-old David de Wet from Ermelo has turned a daily farming hassle into an award-winning invention, the “Hekmeester”. This ingenious tool makes it easier for farmers to open and close their gates, a simple yet revolutionary idea that won him acclaim at last year’s Nampo
  • Maroela Media
    Maroela Media – Ramptoestand in dorre Zimbabwe afgekondig   Die voortslepende droogte in Zimbabwe is Woensdag tot ‘n nasionale ramptoestand verklaar. Pres. Emmerson Mnangagwa sê die land het $2 miljard se hulp nodig om hongersnood in die land te pak. “Geen Zimbabwiër moet weens honger moed opgee of omkom nie,”
  • Maroela Media
    Maroela Media – Landboubegroting ‘bring hoop’   Agri Wes-Kaap is bemoedig deur die provinsiale departement van landbou se 2024/2025 toewysingsbegroting, soos wat Dinsdag deur minister Ivan Meyer ter tafel gelê is. Die begroting van R1,018 miljard, wat R57,8 miljoen oftewel 6% meer is as die vorige begroting, word deur die
  • Maroela Media
    Maroela Media – Aardverwarming kan kospryse, inflasie laat styg – studie   Aardverwarming en hittegolwe kan voedselpryse en algehele inflasie in die toekoms wêreldwyd laat toeneem, het wetenskaplikes by die Europese Sentrale Bank in nuwe navorsing bevind. Die uitwerking gaan wissel, maar dit sal oral – veral in ontwikkelende lande
  • Maroela Media
    Maroela Media – DA wil rampondersteuning vir Vrystaat-landbou verseker   Die DA pleit vir rampondersteuning vir die landboubedryf in die Vrystaat, gegewe die erge hittegolf en droogte wat die bedryf in dié provinsie getref het. Daar is boonop ‘n dreigende gevaar van nog ‘n brandseisoen wat moontlik ‘n herhaling kan
  • Landbou .com
    Landbou.com – Namibië eerste Afrika-land sonder malbeessiekte     Namibië is deur die wêreldorganisasie vir dieregesondheid (WOAH, voorheen bekend as die OIE) as die eerste land in Afrika met ‘n onbeduidende risiko vir malbeessiekte erken. Dié stap kom nadat Namibië ‘n uiters streng program vir die voorkoming van malbeessiekte (BSE)
  • Maroela Media
    Maroela Media – Dis mos (goedkoper) mielies Vir enige land is selfvoorsiening van bekostigbare hoë kwaliteit voedsel vir voortbestaan van kardinale belang. Vir Suid-Afrika is die mieliebedryf die hoekpilaar vir die volhoubare voorsiening van hierdie voedsel aan die bevolking. Dus rus voedselsekerheid gevolglik vierkantig op die skouers van die mielie!
  • Pro Agri
    Proagri.co.za –Wolmark styg met 2.8% Op die 23ste veiling van die 2023/2024 verkoop seisoen,was die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg: Die grootste kopers op die veiling was: Modiano SA (1 968 bale), Tianyu SA (1 478 bale),
Show Buttons
Hide Buttons
Right Menu Icon