Archives

Nuwe regulasies oor in- en uitvoer van lewende diere

Featured Ad


Maroela Media – Nuwe regulasies oor in- en uitvoer van lewende diere

 

Die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling het Donderdag die nuwe regulasies in verband met die in- en uitvoer van lewende hawe bekendgemaak.

Reggie Ngcobo, woordvoerder van die departement, sê die nuwe regulasies strook met die vereistes vir invoermagtiging vir lewende diere ingevolge die Wet op Diereverbetering van 1998 en is daarop gemik om die nakoming van dié wet te verskerp.

“Aansoek om magtiging vir die in- en uitvoer van lewende diere en verwante genetiese materiaal moet ingevolge die wet gedoen word.
“Dit sluit alle bestaande veeartsenykundige invoerpermitte in wat voor 1 April vanjaar uitgereik is.

 

Lees die volle berig op Maroela Media – Nuwe regulasies oor in- en uitvoer van lewende diere

Comments

mood_bad
  • No comments yet.
  • Add a comment
    Show Buttons
    Hide Buttons
    Right Menu Icon