Landbou.com – Suikerbedryf se krisis verdiep: Meule in sakeredding | Landbou Die feit dat die Gledhow-suikermeule in sakeredding geplaas is, is ‘n teken van die bedryf se verdiepende krisis, sê die Suid-Afrikaanse Suikerrietkwekersvereniging. Mnr. Andrew Russell, voorsitter van die vereniging, sê die aankondiging oor die sakeredding is ook ‘n teken dat