Maroela Media – SA kan weer hoender na Namibië uitvoer Slegs hoendervleis afkomstig van lewende pluimvee vanaf bio-veilige pluimveeplase, soos uitgereik deur die Namibiese landbouminister en gelys deur die veeartsenykundige owerheid van Suid-Afrika, sal in die land toegelaat word. Toe die verbod verlede jaar in September ingestel is, het