Archives

Onteiening sonder vergoeding: ‘n Redetot kommer?

Featured Ad


Maroela Media – Onteiening sonder vergoeding: ‘n Rede tot kommer?

Die omstrede onteieningswetsontwerp is onlangs deur die Nasionale Vergadering aanvaar en moet nou deur die staatspresident onderteken word.

Die mees berugte aspek van dié nuwe wetgewing is dat dit voorsiening sal maak vir die onteiening van eiendom teen geen (nul) vergoeding. Hierdie kwessie omvat egter slegs ‘n klein gedeelte van die wetsontwerp. Die res daarvan behels ‘n hersiening van die verouderde onteieningswet van 1975. Hierdie wet sit onder andere die prosedures en vereistes vir onteiening uiteen.


Die gedagte dat eiendom sonder vergoeding weggeneem kan word is wel rede tot kommer, maar hoe ernstig is die gevaar? Om hierdie vraag te beantwoord, word ‘n oorsig van die nuwe wetgewing verskaf ten einde te begryp hoe onteiening werk en uit te lig waar vergoeding (of die gebrek daaraan) sal inpas. Hiermee ‘n bondige opsomming van die nuwe wetgewing.


Die wetsontwerp definieer ‘n onteiening as die verpligte verkryging van eiendom vir ‘n openbare doel of in die openbare belang. Die staat verkry dus eiendom sonder die eienaar se goedkeuring.

 

Lees die volle berig op Maroela Media – Onteiening sonder vergoeding: ‘n Rede tot kommer?

Comments

mood_bad
  • No comments yet.
  • Add a comment
    Show Buttons
    Hide Buttons
    Right Menu Icon