Archives

SA kan weer hoender na Namibië uitvoer

Featured Ad


 

Maroela Media – SA kan weer hoender na Namibië uitvoer


Slegs hoendervleis afkomstig van lewende pluimvee vanaf bio-veilige pluimveeplase, soos uitgereik deur die Namibiese landbouminister en gelys deur die veeartsenykundige owerheid van Suid-Afrika, sal in die land toegelaat word.


Toe die verbod verlede jaar in September ingestel is, het Jona Musheko, woordvoerder van die landbouministerie, aan AFP gesê Suid-Afrika is vanweë sy nabyheid Namibië se voorkeurverskaffer van hoender.


Die eerste voëlgriepgevalle is in April 2023 in Suid-Afrika aangemeld. Die Suid- Afrikaanse Pluimveevereniging (Sapa) het destyds gesê hulle loop deur onder twee verskillende stamme van die virus, die berugte H5N1 en ‘n nuwe stam wat as H7N6 geïdentifiseer is.

 

Lees die volle berig op Maroela Media – SA kan weer hoender na Namibië uitvoer

Comments

mood_bad
  • No comments yet.
  • Add a comment
    Show Buttons
    Hide Buttons
    Right Menu Icon