Maroela Media – VN-topvlak moet hoor van plaasmoorde | Maroela Media Die dreunsang, “Kill the farmer, kill the Boer”, by die EFF se verjaarsdagvieringe en die herhaaldelike weiering om hulself daartoe te verbind om nie in die toekoms ‘n volksmoord op boere te ontketen nie, maak steeds internasionaal opslae.