Archives

9 plaasaanvalle, 3 plaasmoorde in twee weke

Featured Ad


Maroela Media – 9 plaasaanvalle, 3 plaasmoorde in twee weke | Maroela Media

 

AfriForum het Donderdag bekend gemaak dat altesaam nege plaasaanvalle en twee plaasmoorde tussen 22 en 30 Julie in die land aangemeld is.

 

Maroela Media het egter intussen van ‘n derde plaasmoord berig, waar die liggaam van dr. Carel Nel Woensdag op sy plaas in die Biesiesvlei-omgewing in Noordwes gevind is.

 

Die aanvalle is hoofsaaklik in die Vrystaat, Gauteng, Noordwes en Mpumalanga aangemeld.

 

Vier verdagtes het ook Donderdag in die landdroshof in Balfour verskyn vir die moord op die 71-jarige Theo Bekker en die aanval op sy vrou, Marlinda, op hul plaas in die Groenvlei- omgewing.

 

Lees die volle berig op Maroela Media – 9 plaasaanvalle, 3 plaasmoorde in twee weke | Maroela Media

Show Buttons
Hide Buttons
Right Menu Icon