Archives

VN-topvlak moet hoor van plaasmoorde

Featured Ad


Maroela Media – VN-topvlak moet hoor van plaasmoorde | Maroela Media

 

Die dreunsang, “Kill the farmer, kill the Boer”, by die EFF se verjaarsdagvieringe en die herhaaldelike weiering om hulself daartoe te verbind om nie in die toekoms ‘n volksmoord op boere te ontketen nie, maak steeds internasionaal opslae.

 

Hierdie jongste wending het Saai as familieboernetwerk laat besluit om wyer as plaaslik beregtiging te soek en daarom het hy hom tot die Wêreldlandbou-organisasie (WLO) gewend, wat ingestem het om Saai se familieboere-resolusie teen plaasmoorde en die swak veiligheidstoestande op die Suid-Afrikaanse platteland by die Verenigde Nasies (VN) aan te meld.

 

“Die familieboere-resolusie sal deur die direksie van die WLO by die VN se voedsel-en- landbou-organisasie (FAO) in Rome, asook by die algemene vergadering van die VN later vanjaar in New York voorgelê word,” sê dr. Theo de Jager, direksievoorsitter van Saai.

 

Lees die volle berig op – Maroela Media – VN-topvlak moet hoor van plaasmoorde | Maroela Media

Show Buttons
Hide Buttons
Right Menu Icon