Archives

AfriForum waarsku en gee wenke oor veldbrande

Featured Ad


Maroela Media – AfriForum waarsku en gee wenke oor veldbrande | Maroela Media

 

Hoë temperature, lae humiditeit en sterk winde wat kenmerkend van die laat wintermaande is, word vir die komendeweke voorspel en sal voortduur tot en met die eerste goeie reënval. Hierdie toestande skep ‘n uiters hoë moontlikheid vir veldbrande.

 

AfriForum waarsku dat dit veral in die noordelike gedeelte van die land, wat nou in hul droë seisoen is, kan voorkom. Provinsies wat geraak word, is die Noord- en Oos-Kaap, die Vrystaat, Noordwes, Gauteng, Mpumalanga, Limpopo en KwaZulu-Natal.

Weens die hoë brandgevaar, is wegholveldbrande ‘n algemene verskynsel wat verliese aan duisende hektaar weiding en ekonomiese skade vir boere tot gevolg het.

 

Lees die volle berig op Maroela Media – AfriForum waarsku en gee wenke oor veldbrande | Maroela Media

Show Buttons
Hide Buttons
Right Menu Icon