Maroela Media – Nuwe kragtariewe: ‘Genoeg is genoeg’ | Maroela Media Die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) se besluit dat kragtariewe met 18,65% verhoog kan word, behoort deur alle Suid-Afrikaners verwerp te word. “Nersa se besluit om kragtariewe te verhoog, te midde van 120 dae se beurtkrag in 2022 en onbepaalde fase