Our News

Featured Ad

  • Maroela Media
    Maroela Media – https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/woede-oor-kill-the-boer-by-eff-saamtrek/   Julius Malema het talle mense opnuut die josie in nadat hy en duisende van sy ondersteuners Saterdag die lied “Kill the Boer” tydens die EFF se verjaardagvieringe by die FNB-stadion in Johannesburg gesing het.   Hoewel die gelykheidshof besluit het om nie die lied tot
  • Maroela Media
    Maroela Media – Agoa gee SA sitrusbedryf broodnodige markvoordeel | Maroela Media   Suid-Afrikaanse sitruskwekers kry ‘n reusehupstoot danksy die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika (bekend as die Agoa- ooreenkoms) – en dit gee aan hulle ‘n mededingende voordeel in die winsgewende Amerikaanse mark.   Justin Chadwick, hoof
  • Maroela Media
    Maroela Media – Beurtkragskedule tot fase 16 voorberei | Maroela Media   Die instelling wat verantwoordelik is vir die ‘opstel van beurtkragprotokolle maak in sy jongste voorstelle aan die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) voorsiening vir die moontlikheid van beurtkrag tot op fase 16.   Weens Suid-Afrika se ganse opwekkingskapasiteit, wat nagenoeg
  • Maroela Media
    Maroela Media – Bekamp longontsteking in vee betyds | Maroela Media   Deur dr. Hanré Ferreira, veearts en tegniese produkbestuurder: Lewendehawe Virbac   Gedurende die koue maande van die jaar ‘ondervind veeprodusente groot uitdagings, ‘want dit is veral longontsteking wat dan voorkom. Om jou vee warm, gemaklik, goed ‘gevoed en gesond te
  • Maroela Media
    Maroela Media –Perde veilig maar beeste, skape nié | Maroela Media   Hoewel perde-eienaars nou kan asemhaal nadat entstof teen Afrika-perdesiekte weer beskikbaar gestel is, staar ‘n krisis steeds ander veeboere in die gesig.   Suid-Afrika se landbousektor ondervind steeds ‘n tekort aan diere-entstowwe vir siektes soos slenkdalkoors en bloutong.
  • Maroela Media
    Maroela Media – Algehele ineenstorting van kragnetwerk? Boere berei lankal voor | Maroela Media   Georganiseerde landbou is veral bekommerd oor voedselsekerheid en hoe wet en orde gehandhaaf kan word in die geval van ‘n algehele ineenstorting van die kragnetwerk.   Kenners hou vol ‘n algehele ineenstorting van die kragnetwerk
  • Maroela Media
    Maroela Media – Tekort aan entstof kan tot leë winkelrakke lei | Maroela Media   Tensy die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling nie vinnig ingryp nie, kan die tekort aan entstowwe vir vee die land se winkelrakke leeg laat. Die voortslepende tekorte en produksieprobleme beteken ook dat entstowwe
  • Maroela Media
    Maroela Media – Cosatu-uitsprake oor ‘misdadige’ boere kwetsend (maar nie haatspraak) | Maroela Media   Die landbouorganisasie TLU SA het die Menseregtekommissie (MRK) se bevinding dat ‘n stelling deur Cosatu – dat sommige boere moordenaars en verkragters is – bloot kwetsend is en nie op haatspraak neerkom nie, verwerp.  
  • Maroela Media
    Maroela Media – https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/mpumalanga-boere-raadop-oor-veediefstal/ Veediefstal is ‘n toenemende probleem wat dreig om talle boere landwyd op hul knieë te dwing en boere tussen Piet Retief en Ermelo in Mpumalanga is onder diegene wat sê die situasie raak nou haasonhoudbaar. Benewens die massiewe finansiële skade wat boere weens veediefstal ly, plaas
  • Landbou .com
    Lanbou.com – Landboubegroting: ‘Geen ondersteuning aan kommersiële bedryf’ | Landbou   Planne om die krisis met entstowwe op te los is aan die parlement voorgehou. ‘n Begroting wat konsentreer op voedselsekerheid, transformasie in die landbousektor en veral hulp aan opkomende boere, is Dinsdag aan die parlement voorgelê toe Thoko Didiza,
Show Buttons
Hide Buttons
Right Menu Icon