Archives

Algehele ineenstorting van kragnetwerk? Boere berei lankal voor

Featured Ad


Maroela Media – Algehele ineenstorting van kragnetwerk? Boere berei lankal voor | Maroela Media

 

Georganiseerde landbou is veral bekommerd oor voedselsekerheid en hoe wet en orde gehandhaaf kan word in die geval van ‘n algehele ineenstorting van die kragnetwerk.

 

Kenners hou vol ‘n algehele ineenstorting van die kragnetwerk is hoogs onwaarskynlik.

 

Boere kan egter nie anders as om snags wakker te lê en planne te beraam vir die moontlikheid dat die ganse land se ligte tóg gelyk afgaan nie.

 

Die organiseerde landbousektor is veral bekommerd oor voedselsekerheid en hoe wet en orde gehandhaaf gaan word in die geval van ‘n algehele netwerk-ineenstorting.

 

“Dit is onstellend dat belanghebbendes in die landbousektor vir min. Thoko Didiza en die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling moet smeek vir inligting rakende hul planne om hierdie dreigende krisis te pak,” sê Noko Masipa, die DA se woordvoerder oor landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling.

 

Dít terwyl organisasies spps Agri SA reeds besig is om geburlikheidsplanne in te stel om landelike gebiede te beveilig sou die kragnetwerk inkonk.

 

Lees die volle berig op Maroela Media – Algehele ineenstorting van kragnetwerk? Boere berei lankal voor | Maroela Media

 

Show Buttons
Hide Buttons
Right Menu Icon