Archives

Bekamp longontsteking in vee betyds

Featured Ad


Maroela Media – Bekamp longontsteking in vee betyds | Maroela Media

 

Deur dr. Hanré Ferreira, veearts en tegniese produkbestuurder: Lewendehawe Virbac

 

Gedurende die koue maande van die jaar ‘ondervind veeprodusente groot uitdagings, ‘want dit is veral longontsteking wat dan voorkom. Om jou vee warm, gemaklik, goed ‘gevoed en gesond te hou, vereis beplanning en voorsorg.

 

In die oorgangsmaande, soos vanaf herfs na winter en winter na lente, word 1 toename in longontsteking gesien, maar dit kom ook dwarsdeur die jaar in Suid-Afrika voor.Indien die dag- en die nagtemperatuur begin om met meer as 10 grade Celsius, en veral meer as 20 grade Celsius to verskil, is die risiko vir longontsteking groter. 

 

Wanneer die eerste geval van longontsteking onder veldtoestande op ‘n plaas of in in gebied voorkom, moet die waarneming van siek diere verskerp word, omdat dit in aanduiding is dat die omgewingstoestande nou gunstig is vir die voorkoms van siekte. 

 

Lees die volle berig op Maroela Media – Bekamp longontsteking in vee betyds | Maroela Media

Show Buttons
Hide Buttons
Right Menu Icon