Our News

Featured Ad

  • AgriOnline
    Maroela Media – Hoender- en eiertekorte kom dalk oor ‘ergste voëlgriep’ nóg Suid-Afrikaanse pluimveeboere waarsku teen moontlike hoender- en eiertekorte te midde van die ergste voëlgriep-uitbreking wat die land nóg getref het. Quantum Foods het Vrydag gesê hy moes vanjaar al byna twee miljoen hoenders, ter waarde van meer as
  • Maroela Media
    Maroela Media – Staat nie ernstig oor grondhervorming – kenners Die besettingsdrama wat hom onlangs op die Mpumalanga-boer Paul Grey se plaas naby Morgenzon afgespeel het, het weer die vraag laat ontstaan of die regering se poging om grondhervorming in te stel, werklik suksesvol is. Maroela Media het vroeër berig
  • Maroela Media
    Maroela Media – Nampo Kaap: Landbouleiers bespreek groen energie Leiers van Agri Wes-Kaap, Saai en TLU SA sit môre koppe bymekaar om ‘n uitweg vir beurtkrag in die landbou te vind, asook ander energieverskaffingsopsies te ondersoek. Hierdie paneelgesprek vind om 17:00 in die Kokkedoor- ateljee in Struisbaai plaas en val
  • Maroela Media
      Maroela Media – Krisis op eierplase, voëlgriep-entstof broodnodig   Eierplase verloor lêhenne teen ‘n skrikwekkende tempo en volgens ‘n eienaar in Gauteng waarmee Maroela Media gepraat het, is die kans groot dat eierpryse binnekort gaan verdubbel. Dit is alles te wyte aan voëlgriep wat die bedryf lamlê. Dié eienaar
  • Maroela Media
    Maroela Media – Wêreld is SA boere se speelveld   Hoewel die Suid-Afrikaanse ekonomie knyp, is daar steeds meer as genoeg geleenthede plaaslik, verder op in Afrika en wêreldwyd vir boere om suksesvol te wees. Dit is die mening van prof. Johan Willemse, ‘n landbou-ekonoom en konsultant, wat vroeër vandeesweek
  • Landbou .com
    Landbou.com – Beurtkrag: Kommer oor veiligheid dra by tot vlak 6 Suid-Afrika is vandeesweek terug op vlak 6-beurtkrag nadatveiligheidskwessies by van Eskom se aanlegte die afgelope paar dae opgeduik het. Kommer oor die veiligheid van sekere aanlegte en personeel, asook Eskom se vasbeslotenheid om by sy instandhoudingsbeleid te bly, het
  • Maroela Media
    Maroela Media – Jan Oberholzer gaan nou private krag help opwek   Jan Oberholzer, wat jare lank die ligte by Eskom help aanhou het, gaan nou help om die land van private krag te voorsien. Ná 30 jaar by die kragvoorsiener het Eskom se voormalige bedryfshoof ‘n posisie op tuisbodem
  • Maroela Media
    Maroela Media – https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/fotos-duisende-ha-brand-weer-in-vrystaat/ Veldbrande het Sondag weer tussen 20 000 en 30 000 ha in die Vrystaat verwoes en ten minste eenstruktuur in die Clarens-omgewing is deur die vlamme verswelg. Verskeie dele van die provinsie het Sondag onder uiterste brandweer met hoë temperature, lae humiditeit en wind van tot
  • Agri Orbit
    AgriOrbit – Click HERE to read more. Die haarwurm, in sy onaktiewe vorm, oorwinter in die dermwand asook mis van skape.Haarwurm het die afgelope paar jaar enorme ekonomiese verliese vir bok- en skaapboere in Suid-Afrika veroorsaak, omdat dit tot bloedarmoede en vrektes lei. Die volwasse wurm heg aan die abomasum
  • Maroela Media
    Maroela Media – https://maroelamedia.co.za/landbou/landbouproduksie/kenner-waarsku-loop-lig-vir-antibiotika-gebruik-by-vee/   Die Suid-Afrikaanse beesbedryf worstel tans met profilaktiese antibiotikagebruik, oftewel die gebruik van antibiotika om siektes te voorkom, pleks daarvan om siektes daarmee te behandel. Thapelo Kgosi Ramokala, dieregesondheidspesialis by die Beefmaster-groep, sê dit maak nie net die deur oop vir moontlike misbruik nie, maar vergroot
Show Buttons
Hide Buttons
Right Menu Icon