Archives

Haarwurm: Chemiese beheer alleen is nie meer genoeg nie

Featured Ad


AgriOrbit – Click HERE to read more.

Die haarwurm, in sy onaktiewe vorm, oorwinter in die dermwand asook mis van skape.
Haarwurm het die afgelope paar jaar enorme ekonomiese verliese vir bok- en skaapboere in Suid-Afrika veroorsaak, omdat dit tot bloedarmoede en vrektes lei.

Die volwasse wurm heg aan die abomasum (melkpens), begin bloed suig en lê eiers in die spysverteringskanaal wat dan in die mis uitgeskei word.

Vee wat reeds anemies is, kan met ’n kontakdoder behandel word. Aanvullings soos vitamien B12, kobalt en yster is belangrik vir rooibloedselregenerasie.

Wurmweerstandigheid teen beskikbare chemiese middels, asook geen nuwe aktiewe bestanddele binne die afsienbare toekoms, veroorsaak dat ons meer holisties na wurmbeheer moet begin kyk.

Haarwurm het die afgelope paar jaar enorme ekonomiese verliese vir bok- en skaapboere in Suid-Afrika veroorsaak, omdat dit tot bloedarmoede en vrektes lei. Weerstandigheid teen beskikbare chemiese middels is wêreldwyd ‘n probleem en daarom moet produsente holisties na wurmbeheer en -bestuur begin kyk.

AgriOrbit – Lees die volle berig HIER

Show Buttons
Hide Buttons
Right Menu Icon