Archives

Hoender- en eiertekorte kom dalk oor ‘ergste voëlgriep’ nog

Featured Ad


Maroela Media – Hoender- en eiertekorte kom dalk oor ‘ergste voëlgriep’ nóg

Suid-Afrikaanse pluimveeboere waarsku teen moontlike hoender- en eiertekorte te midde van die ergste voëlgriep-uitbreking wat die land nóg getref het.

Quantum Foods het Vrydag gesê hy moes vanjaar al byna twee miljoen hoenders, ter waarde van meer as R100 miljoen rand, van kant maak.

“Die voëlgriep-uitbreking is die ergste wat Suid-Afrika nog gesien het,” het Astral Foods vroeër gesê. Volgens die maatskappy is daar reeds ‘n tekort aan die tafeleier-voorraad en word daar verwag dat hoendervleis ook skaars en duur kan word in die komende maande.

Lees die volle berig op Maroela Media – Hoender- en eiertekorte kom dalk oor ‘ergste voëlgriep’ nóg

Comments

mood_bad
  • No comments yet.
  • Add a comment
    Show Buttons
    Hide Buttons
    Right Menu Icon