Archives

Nampo Kaap: Landbouleiers bespreek groen energie

Featured Ad


 

Maroela Media – Nampo Kaap: Landbouleiers bespreek groen energie

 

Leiers van Agri Wes-Kaap, Saai en TLU SA sit môre koppe bymekaar om ‘n uitweg vir beurtkrag in die landbou te vind, asook ander


energieverskaffingsopsies te ondersoek. Hierdie paneelgesprek vind om 17:00 in die Kokkedoor- ateljee in Struisbaai plaas en val saam met Nampo Kaap wat tans in Bredasdorp, 32 km daarvandaan, aangebied word.


Paul Swart, die burgemeester van die Kaap Agulhas- streek; Jannie Strydom, uitvoerende hoof van Agri SA; dr. Theo de Jager, direksievoorsitter van Saai; en Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA, is deur Son SA, ‘n jaar oue organisasie met die doel om private energieverskaffing meer vaartbelyn te maak, uitgenooi om ‘n landboublik op die saak te werp.


Die gesprek gaan deur Herman Roos, Son SA se direkteur van landbou en ‘n tabakboer in Brits, gelei word.

 

Lees die volle berig op Maroela Media – Nampo Kaap: Landbouleiers bespreek groen energie

Show Buttons
Hide Buttons
Right Menu Icon