Our News

Featured Ad

  • Landbou .com
    Maroela Media – SA slaag die toets vir vanjaar se Agoa-lys Suid-Afrika het weer die lys gehaal van Afrika-lande wat in aanmerking kom vir die handelsvoordele wat die Amerikaanse wet op groei en geleenthede (Agoa) bied. Die lys van 32 Afrika-lande wat vanjaar die paal gehaal het, is op die
  • Maroela Media
    Maroela Media – Suikerrietkwekers soek antwoorde oor agterstallige heffing   Krediteure van die sukkelende suikerreus Tongaat Hulett het ten gunste van ‘n sakereddingsvoorsteldeur die Vision Group gestem, wat die baan weg om ‘n omkeerplan binne die volgende paar maande in werking te stel. Terwyl die stemming ‘n belangrike stap is
  • Landbou .com
    Landbou.com – Bek-en-klouseer dalk nou gestuit Met net een nuwe voorval van bek-en-klouseer wat verlede jaar aangemeld is, wil dit lyk of die verspreiding van dié siekte in sy spore gestuit is. Die enigste uitbreking van bek-en-klouseer wat verlede jaar aangemeld is, was op 6 Oktober in ‘n kommunale gebied
  • Maroela Media
    Maroela Media – Moontlike uitbreking van Bek-en-klouseer in Noordwes aangekondig Die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling het in ‘n verklaring wat Saterdag uitgereik is die moontlike uitbreking van bek-en-klouseer (BKB) by beeste in Ramatlabama in Noordwes bekendgemaak. Die departement beklemtoon egter dat dit “op hierdie tydstip net ‘n
  • Maroela Media
    Maroela Media – Help Philippolis- brandslagoffers só Die werklikheid van die huidige brandseisoen, wat groot streke in Suid-Afrika in puin lê, het die Philippolis-boeregemeenskap hierdie naweek ook getref. Skape en beeste is dood, duisende hektaar weiding het afgebrand en opstalle en werkershuise is verwoes. Talle plase lê in puin en
  • Maroela Media
    Maroela Media – Maroela Media – Voëlgriep: ‘Katastrofiese mislukking’ van bioveiligheidsmaatreëls Die skerp verspreiding van voëlgriep binne ‘n baie kort tydperk benadruk die “katastrofiese mislukking in die afdwing van bioveiligheidsmaatreëls” in die bedryf, sê Noko Masipa, die DA se woordvoerder oor landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling. Dít terwyl boere aan
  • Maroela Media
    Maroela Media – Sitrusboere kry hulp om insekte te beveg Die Wes-Kaapse departement van landbou het R2 miljoen bewillig om boere te help om skadelike insekte deur ‘n revolusionêre behandelingsprogram in die provinsie te bekamp. Om Westerse uitvoerlande tevrede te stel bly een van vrugteboere se grootste uitdagings, want dié
  • Maroela Media
    Maroela Media – Boere moet mooi dink oor wildpryse Wildbedryf Suid-Afrika (WRSA) hou vandag sy 18de algemene jaarvergadering in Pretoria en volgens Charl du Toit, finansiële direkteur van WRSA, moet wildboere onthou om nie fokus te verloor te midde van al die gevegte waarin hulle gewikkel is nie. “Die wildbedryf
  • Maroela Media
    Maroela Media – Tydsberekening van dieselprysverhoging ‘rampspoedig’ Oktobermaand is wanneer saaiboere hul grond voorberei vir die plantseisoen wat binnekort op hande is, maar vanjaar gaan dit nie maklik wees nie. Volgens dr. Theo de Jager, direksievoorsitter van Saai, kon die verhoging in die dieselprys wat nou aangekondig is, nie op
  • Maroela Media
    Maroela Media – Minister moet ingryp met voëlgriep – DA Die DA versoek dat Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, dringend moet optree aangesien pluimveeboere swaarkry as gevolg van ‘n ernstige voëlgriepuitbreking. Die party het haar versoek om boere by te staan deur entstowwe aan te skaf,
Show Buttons
Hide Buttons
Right Menu Icon