Archives

Tydsberekening van dieselprysverhoging ‘rampspoedig’

Featured Ad


Maroela Media – Tydsberekening van dieselprysverhoging ‘rampspoedig’

Oktobermaand is wanneer saaiboere hul grond voorberei vir die plantseisoen wat binnekort op hande is, maar vanjaar gaan dit nie maklik wees nie.

Volgens dr. Theo de Jager, direksievoorsitter van Saai, kon die verhoging in die dieselprys wat nou aangekondig is, nie op ‘n slegter tyd kom nie: grondvoorbereiding is ‘n duur oefening en trekkers moet baie tyd in die lande spandeer sodat daar geploeg, gedis of geskeur kan word.

Hy sê diesel is een van saaiboere se grootste uitgawes en prysstygings in diesel het ‘n regstreekse invloed op die winsgewendheid van graanproduksie.

Daarbenewens is die totale veebedryf, wat pluimvee, beesvleis, melk, en varkvleis insluit, ook van voer
afhanklik en die bedrywe word onregstreeks deur die produksiekoste en beskikbaarheid van graan
beïnvloed.


Lees die volle berig op Maroela Media – Tydsberekening van dieselprysverhoging ‘rampspoedig’

Show Buttons
Hide Buttons
Right Menu Icon