Our News

Featured Ad

  • Maroela Media
    Maroela Media – Moontlike uitbreking van Bek-en-klouseer in Noordwes aangekondig Die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling het in ‘n verklaring wat Saterdag uitgereik is die moontlike uitbreking van bek-en-klouseer (BKB) by beeste in Ramatlabama in Noordwes bekendgemaak. Die departement beklemtoon egter dat dit “op hierdie tydstip net ‘n
  • Maroela Media
    Maroela Media – Help Philippolis- brandslagoffers só Die werklikheid van die huidige brandseisoen, wat groot streke in Suid-Afrika in puin lê, het die Philippolis-boeregemeenskap hierdie naweek ook getref. Skape en beeste is dood, duisende hektaar weiding het afgebrand en opstalle en werkershuise is verwoes. Talle plase lê in puin en
  • Maroela Media
    Maroela Media – Maroela Media – Voëlgriep: ‘Katastrofiese mislukking’ van bioveiligheidsmaatreëls Die skerp verspreiding van voëlgriep binne ‘n baie kort tydperk benadruk die “katastrofiese mislukking in die afdwing van bioveiligheidsmaatreëls” in die bedryf, sê Noko Masipa, die DA se woordvoerder oor landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling. Dít terwyl boere aan
  • Maroela Media
    Maroela Media – Sitrusboere kry hulp om insekte te beveg Die Wes-Kaapse departement van landbou het R2 miljoen bewillig om boere te help om skadelike insekte deur ‘n revolusionêre behandelingsprogram in die provinsie te bekamp. Om Westerse uitvoerlande tevrede te stel bly een van vrugteboere se grootste uitdagings, want dié
  • Maroela Media
    Maroela Media – Boere moet mooi dink oor wildpryse Wildbedryf Suid-Afrika (WRSA) hou vandag sy 18de algemene jaarvergadering in Pretoria en volgens Charl du Toit, finansiële direkteur van WRSA, moet wildboere onthou om nie fokus te verloor te midde van al die gevegte waarin hulle gewikkel is nie. “Die wildbedryf
  • Maroela Media
    Maroela Media – Tydsberekening van dieselprysverhoging ‘rampspoedig’ Oktobermaand is wanneer saaiboere hul grond voorberei vir die plantseisoen wat binnekort op hande is, maar vanjaar gaan dit nie maklik wees nie. Volgens dr. Theo de Jager, direksievoorsitter van Saai, kon die verhoging in die dieselprys wat nou aangekondig is, nie op
  • Maroela Media
    Maroela Media – Minister moet ingryp met voëlgriep – DA Die DA versoek dat Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, dringend moet optree aangesien pluimveeboere swaarkry as gevolg van ‘n ernstige voëlgriepuitbreking. Die party het haar versoek om boere by te staan deur entstowwe aan te skaf,
  • AgriOnline
    Maroela Media – Hoender- en eiertekorte kom dalk oor ‘ergste voëlgriep’ nóg Suid-Afrikaanse pluimveeboere waarsku teen moontlike hoender- en eiertekorte te midde van die ergste voëlgriep-uitbreking wat die land nóg getref het. Quantum Foods het Vrydag gesê hy moes vanjaar al byna twee miljoen hoenders, ter waarde van meer as
  • Maroela Media
    Maroela Media – Staat nie ernstig oor grondhervorming – kenners Die besettingsdrama wat hom onlangs op die Mpumalanga-boer Paul Grey se plaas naby Morgenzon afgespeel het, het weer die vraag laat ontstaan of die regering se poging om grondhervorming in te stel, werklik suksesvol is. Maroela Media het vroeër berig
  • Maroela Media
    Maroela Media – Nampo Kaap: Landbouleiers bespreek groen energie Leiers van Agri Wes-Kaap, Saai en TLU SA sit môre koppe bymekaar om ‘n uitweg vir beurtkrag in die landbou te vind, asook ander energieverskaffingsopsies te ondersoek. Hierdie paneelgesprek vind om 17:00 in die Kokkedoor- ateljee in Struisbaai plaas en val
Show Buttons
Hide Buttons
Right Menu Icon