Our News

Featured Ad

  • Landbou .com
    Landbou.com – Droogste week sedert November voorspel | Landbou   Reënval van meer as 300 mm is vir November en Desember 2022 in verskeie plekke in Suid-Afrika aangeteken, soos Pretoria, Johannesburg, Barberton, Mokopane, Potchefstroom, Greytown en Pietermaritzburg. “Ver bogemiddelde reënval het ook voorgekom oor die winterreëngebied, die suidelike dele van
  • Landbou .com
    Landbou.com – Blink toekoms vir Equalizer ná Duitse oorname | Landbou   Foto: Verskaf Equalizer het oor die jare in Suid-Afrika naam gemaak as ’n vervaardiger van werktuie vir bewarings- en herlewingslandboupraktyke, terwyl Lemken se produkaanbod grootliks konvensionele landboupraktyke ondersteun. “Equalizer sal voortgaan om onder sy handelsmerk besigheid te doen,
  • Agri Orbit
    Agri Orbit – Riglyne vir optimale lamvoeding – AgriOrbit   Op ’n kommersiële skaapplaas is lammers die geldmakers, en moet hulle dus baie goed versorg en hanteer word. Daar is ’n fyn lyn tussen wanneer ’n lam ekstra voeding moet kry en wanneer nie. Lakterende ooie wat goeie voeding ontvang
  • Landbou .com
    Landbou.com – Laer brandstofpryse bring verligting vir boere | Landbou   Diesel met ’n swaelinhoud van 0,05% word Woensdag 268,9c/liter goedkoper, diesel met swaelinhoud van 0,005% 280,9c/liter en 93 en 95 oktaan-petrol 206c/liter. Die faktore wat tot die verlaging bygedra het, sluit in laer Brent-ruoliepryse, die effense versterking van die
  • Maroela Media
    Maroela Media – Boere maak kapsie teen kragverhoging | Maroela Media   Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) se moontlike aanvaarding van Eskom se versoek van ʼn verhoging van 32,66% in elektrisiteit vir die 2023/’24-boekjaar is een verhoging te ver vir landbou in Suid-Afrika. TLU SA glo dat sou dié
  • AgriOnline
    NUWE BOEK: NALATENSKAP André Diederichs se boek, NALATENSKAP, is sopas deur NALEDI gepubliseer. Die boek is gebaseer op sy uitgebreide ervaring van die soet en suur wat in familieondernemings afspeel en sal familieboerderye hulself kan vereenselwig met die stories wat in die boek afspeel. DIE BOEK KOS SLEGS R260 EN
  • Landbou .com
    Landbou.com – Gee ons grond terug, eis LP van Lesotho | Landbou     Die aanspraak wat Lesotho op die Vrystaat en dele van vier provinsies van Suid-Afrika maak, spruit volgens politieke ontleders en landbou-organisies uit interne politieke woelinge. ’n Mosie is Maandag 12 Desember deur eerw. Tšepo Lipholo van
  • Maroela Media
    Maroela Media – Uitdagings en vooruitsigte vir veeboere | Maroela Media Veeboere is reeds deeglik bewus van ontwrigtings wat die bek-en-klouseer-pandemie veroorsaak het en dié virus skep steeds ʼn groot bekommernis. Oor die afgelope jaar is dit in ses van Suid-Afrika se nege provinsies aangemeld, wat ʼn verbod op alle beesbewegings
  • Landbou .com
    Landbou.com – Is De Ruyter ’n ‘lam ter slagting’? | Landbou     Kabeldiefstal dra miljarde rande by tot Eskom en die breër ekonomie se verliese elke jaar, “In ’n tyd toe [mnr. André] De Ruyter al die steun nodig gehad sodat hy met ’n vrye hand die dringendste uitdaging
  • Maroela Media
    Maroela Media – Etlike uitdagings demp sitrusuitvoer | Maroela Media   Baie werksgeleenthede in die sitrusbedryf sal in gedrang kom indien die EU se regulasie oor die beheer van valskodlingmot van krag word.  ʼn Moeilike 2022-seisoen het daartoe gelei dat minder sitrus uit Suider-Afrika uitgevoer is as wat aan die
Show Buttons
Hide Buttons
Right Menu Icon