Our News

Featured Ad

  • Landbou .com
    Die misdaadkenner David Bayley het in 1994 geskryf dat die polisie nie misdaad voorkom nie. Boere wat raadop met veediefstal is, kan dit beaam. Bayle het in sy boek Police for the future geskryf dat misdaadkenners en die polisie weet dat die polisie nie misdaad voorkom nie. “Yet the police
  • Landbou .com
    Die winter is hier, en neerslae van tot 50 mm kan volgende week oor dele van die winterreenstreek uitsak. Sneeu is ook moontlik.  Weervoorspellings dui tans aan dat die kans op swaar reen van tot 50 mm goed is van 13 tot 16 Junie oor die Swartland, die Kaapse metropool
  • AgriOnline
    Foto (v.l.n.r voor): Harry Meyer, Regina Harmse en Ernest Woest; (agter): Walco Harmse, Frank Penn     Die Oostelike Ile de France-klub het hul merk gelos by die Nasionale Ile de France skou wat plaasgevind het tussen 28 Mei en 5 Junie. Dié skou het plaasgevind by die Royal Agricultural Show te
  • Farmers Weekly
    A range of problems, including weak commodity prices many years before the arrival of the COVID-19 pandemic, has contributed to the worldwide dearth of new tractors on the market. As a result, some farmers have had little choice but to turn to second-hand machines for their operations. Machinery can cost
  • AgriOnline
    Wat is die toekoms van die Suid-Afrikaanse landboubedryf sonder sy boere? TLU SA het Dinsdag gesê Suid-Afrika het nou meer as ooit jong boere broodnodig vir vooruitgang. Volgens die organisasie kan die landboubedryf nie sonder jong boere bestaan nie en het die bedryf reeds die afgelope paar jaar gegroei danksy
  • Farmers Weekly
    Artificial insemination is a good way to improve your herd, as you can purchase top-quality genetics without having to buy in a bull, says Dr Ben Greyling, programme manager at the Agricultural Research Council. Good-quality bulls are costly, and hence often unaffordable for small-scale or communal farmers. Photo: FW Archive
  • Farmers Weekly
    The bull BM 16 96 set a new South African record for a Bonsmara when he was sold for R2,1 million at the recent Poggenpoel Molopo Bonsmara Production Sale. The Bonsmara bull BM 16 96 was bought for a record-breaking R2,1 million Photo: SwiftVee The sale was held in Stella,
  • Maroela Media
    Agri SA meen daar is ʼn manier om voedselpryse in toom te hou as die regering die dieselrabat vir boere kan verhoog. Verbruikers het die week voor vulstasies tou gestaan om betyds, voor 1 Junie, hul voertuie vol brandstof te maak. Maroela Media het vroeër berig dat verbruikers hul gordels
  • AgTag
    There is an increased appreciation within South Africa’s policy discourse of agriculture and agribusiness’ contribution to economic growth, job creation, and the potential for further expansion. https://agtag.co.za/category/14/post/30803 We saw this with the launch of the Agriculture and Agro-processing Master Plan and the budget vote speech of the Minister of Agriculture,
  • AgTag
    As direkteur van die Griffon-gifinligtingsentrum en konsultant van die Suid-Afrikaanse Dieregesondheidsvereniging (SADGV), glo dr Gerhard Verdoorn dat ’n veearts iemand is wat kuddegesondheid op ‘n plaas help verseker, en daarop ingestel moet wees om produsente bewus te maak van die gevare van onwettige veemiddels op die plaas. https://agtag.co.za/category/14/post/30808 Die tema
Show Buttons
Hide Buttons
Right Menu Icon