Our News

Featured Ad

  • Landbou .com
    Prof. Johan Willemse Foto: Vida Booysen   Landbou.com – Drie dinge wat boere moet weet oor wêreldekonomie | Landbou   Dis nie net die Suid-Afrikaanse ekonomie wat in die moeilikheid is nie. Wêreldwyd word groot ekonomiese probleme tans getrotseer, sê prof. Johan Willemse, onafhanklike landbou-ekonoom en rubriekskrywer van Landbouweekblad.  
  • Maroela Media
    Maroela Media – Cosatu se stellings oor boere is ‘laaste strooi’ | Maroela Media   TLU SA sê Cosatu se stellings is ‘n gruwelike veralgemening wat die verhouding tussen boere en die werkers op hul plase skade berokken. (Argieffoto: Du Preez de Villiers)   Die landbouorganisasie TLU SA het ʼn
  • Landbou .com
    Landbou.com  – Suikerbedryf se krisis verdiep: Meule in sakeredding | Landbou Die feit dat die Gledhow-suikermeule in sakeredding geplaas is, is ‘n teken van die bedryf se verdiepende krisis, sê die Suid-Afrikaanse Suikerrietkwekersvereniging. Mnr. Andrew Russell, voorsitter van die vereniging, sê die aankondiging oor die sakeredding is ook ‘n teken dat
  • Maroela Media
    Kgosientsho Ramokgopa (regs), minister vir elektrisiteit, tydens sy besoek aan Kusile (Foto: GCIS)   Maroela Media – Ramokgopa oortuig daar is lig in kragtonnel | Maroela Media   Kgosientsho Ramokgopa, minister vir elektrisiteit, is vol vertroue dat die land se probleme met beurtkrag opgelos sal word.   Ramokgopa het Dinsdag
  • Maroela Media
    Maroela Media – Hoogste hof se uitspraak oor waterregte ‘deurslaggewende oorwinning’ | Maroela Media   ʼn Jarelange stryd oor die verkoop van waterregte is vandeesweek in die land se hoogste hof tot ʼn einde gebring nadat die Konstitusionele Hof beslis het waterregte mag wél verkoop word. Die uitspraak kom nadat
  • Maroela Media
    Julius Malema in die Wes-Kaap. (Foto: EFF/Twitter)   Maroela Media – EFF ‘meer blaf as byt’ | Maroela Media     Talle Suid-Afrikaners is angstig oor die nasionale betoging wat die EFF vir komende Maandag beplan, met foto’s van EFF-lede met semi-outomatiese gewere wat op sosiale media versprei word, tesame met
  • Landbou .com
    Oos-Kaapse rooivleisprodusente sal bevoordeel word deur ‘n samewerkingsooreenkoms tussen Agri Oos-Kaap en die Oos-Kaapse Rooivleisprodusente-organisasie (RPO). Dit volg ná ‘n amptelike besluit om die Oos-Kaapse RPO binne Agri Oos-Kaap se struktuur te plaas. Agri Oos-Kaap het dit luidens ‘n verklaring aangekondig. Mnr. Dehan Kukkuk, wat voorheen Agri Oos-Kaap se rooivleiskantoor
  • Maroela Media
    Julius Malema. Argieffoto: @EFFSouthAfrica/Twitter   Maroela Media – Klag gelê oor dreigemente van EFF-staking | Maroela Media   TLU SA het Vrydag ʼn strafregtelike klag teen die leier van die EFF, Julius Malema, en die party in terme van die Wet op Beskerming van Grondwetlike Demokrasie teen Terroriste- en Verwante
  • Maroela Media
    Graan SA se raadslede tydens sy jaarkongres by Nampo Park in Bothaville. (Foto: Du Preez de Villiers)   Maroela Media – Graan SA: Behendige boere gaan uitblink | Maroela Media   Tydens Graan SA se kongres wat vroeër die week by Nampo Park buite Bothaville gehou is, is daar ʼn
  • Maroela Media
    Maroela Media – Weerballonne oor Karoo ‘ʼn eerste’ | Maroela Media   Dr. Johannes Laube en dr. Markus Geldenhuys lanseer saam een van die ballonne. (Foto: Verskaf)   Weerballonne is onlangs deur wetenskaplikes naby Beaufort-Wes in die Wes-Kaap gelanseer in ʼn poging om die omvang van besoedeling en kweekhuisgasse in
Show Buttons
Hide Buttons
Right Menu Icon