Our News

Featured Ad

  • Agri Orbit
    Gauteng Veterinary Services has alerted all auctioneers of the continuing threat of foot-and-mouth disease (FMD) in Gauteng. FMD is a controlled disease in terms of the Animal Diseases Act, 1984 (Act 35 of 1984) and is an erosive disease which causes great economic losses, not only to the farmer but
  • Agri Orbit
    Dam levels in the Western Cape are rising after receiving good rain lately according to minister Anton Bredell. Dam levels in the Western Cape are rising after good rain the last couple of days. This is according to Anton Bredell, Western Cape minister of local government, environmental affairs and development
  • Maroela Media
    Suid-Afrikaners kan Donderdag weer vir die eerste keer in meer as twee jaar sonder ʼn masker in die openbaar verskyn. Dít nadat minister van gesondheid, dr. Joe Phaahla, alle Covid-19-regulasies Woensdagaand teruggetrek het. Die kennisgewing is stil-stil in die Staatskoerant gepubliseer, die aand voor ʼn mediakonferensie wat die uitkomste van
  • Landbou .com
    Ter illustrasie. Foto: Lloyd Phillips ‘n Span dieregesondheidtegnici uit Gauteng sal die volgende maand in Limpopo deurbring waar hulle verdere steun vir die bekamping van bek-en-klouseer sal bied. Daar is tans 90 aktiewe gevalle van die siekte landwyd. Luidens ‘n verklaring deur Limpopo se departement van landbou en landelike ontwikkeling
  • Agri Orbit
    Mieliereste of ongeoeste mielies (weimielies) is ’n goeie basisvoer om skape mee af te rond of te oorwinter. Die opbrengs en drakrag van weimielies is hoër as ander aangeplante droëlandweiding en pas goed in ’n herfs- of winter-voervloeibeplanning. Skape is selektiewe vreters en maak ten volle gebruik van mieliepitte. Waar
  • Agri Orbit
    World food commodity prices declined modestly in May for the second consecutive month, although wheat and poultry prices pushed higher. World food commodity prices declined modestly in May for the second consecutive month, although wheat and poultry prices pushed higher. This according to the Food and Agriculture Organization of the
  • Landbou .com
    Vida Booysen-Landbou.com ‘n Werker op die plaas Welverdiend naby Middelburg in Mpumalanga sny ryp sojas met ‘n onkruidsnyer af. Foto: Carel Opperman As die lande te nat is om te stroop, dan maak ‘n boer ‘n ander plan. Die afgelope week is ‘n video wyd gedeel waarin daar gewys word
  • Landbou .com
    Foto: Connus Meyer Vloedtoestande kan moontlik vanaand plek-plek oor dele van die Swartland, Ceres, Worcester, die Paarl, Stellenbosch en die Kaapse metropool voorkom. Swaar reën van 50 mm of meer is vandag en môre moontlik oor die suidelike dele van die Weskus, die suidelike dele van die Kaapse Wynland, die
  • Landbou .com
    Sneeu sak Dinsdagoggend, 14 Junie 2022, op die Rogge Cloof-landgoed in die distrik Sutherland uit. Foto: RoggeCloof-landgoed/Facebook Terwyl reën deur die nag en vanoggend steeds uitsak oor dele van die WesKaap, het die eerste sneeu by die Rogge Cloof-landgoed in die distrik Sutherland begin val. Die landgoed het rondom 09h00
  • Maroela Media
    Die vraag is of ‘n verhoogde dieselrabat voedselpryse sal stabiliseer. Deur Maarten Kruger, veeboer tussen Senekal en Ventersburg Ek lees die artikel met die opskrif, “Hoër dieselrabat kan voedselpryse stabiliseer”, wat op 1 Junie geplaas is, maar ek wil graag my stuiwer in die armbeurs gooi. As veeboer wat nou al 23
Show Buttons
Hide Buttons
Right Menu Icon