Our News

Featured Ad

  • Maroela Media
    Dr. Theo de Jager, voorsitter van Saai. (Argieffoto) Maroela Media – Boeremarkte skep waardering vir kos | Maroela Media Deur dr. Theo de Jager, direksievoorsitter van Saai Boeremarkte is opwindende plekke waar daar altyd ʼn vrolike kermisatmosfeer heers, vriendelike mense met mekaar sosiaal verkeer, en verbruikers by boere uitkom. Veeveilings is
  • Pro Agri
    Pro Agri – Vloede: Ramptoestand moet noodlenigingsfinansiering en herbou van kritieke infrastruktuur versnel – ProAgri   Agri SA verwelkom die verklaring van ’n ramptoestand om die vloedskade in die Oos-Kaap, Mpumalanga, Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, die Vrystaat en Noordwes aan te spreek.   Boere staar ongekende skade aan produkte, eiendom en
  • AgriOnline
    Vet Report ep 19 – Jaarlikse Inentingsplan – AgriTV  https://player.vimeo.com/video/794229490?embedded=true&source=video_title&owner=171760524
  • Pro Agri
    Op julle merke … gereed … baal! ՚n Opwindende byeenkoms op die landboukalender is die King Pice Balerwedstryd wat in samewerking met FarmSpace aangebied word. Vanjaar het boere en deelnemers die gietende reën en bewolkte weer getrotseer om te sien wie bekroon gaan word as die wenner van die jaarlikse
  • Maroela Media
    Maroela Media – Volhoubare water-alternatiewe | Maroela Media   Daar is ʼn wanpersepsie dat die owerhede nog in staat is om ons watersekuriteit kan verseker. Die tyd het aangebreek dat elke individu en onderneming self verantwoordelikheid moet neem. Dit is ook waar die waterbedryf nou hande moet vat en die
  • Landbou .com
    Landbou.com – Suikerbedryf uiters bekommerd oor belasting | Landbou   Suid-Afrika se suikerbedryf is onseker oor sy toekoms nadat die nasionale tesourie versuim het om deel te neem aan besprekings oor sy voorgestelde veranderinge aan die gesondheidsbevorderingsheffing, oftewel suikerbelasting, op suikerversoete drankies. Mnr. Enoch Godongwana, minister van finansies, lewer sy
  • Landbou .com
    Landbou.com – TUT-wetenskaplike ontvang toelae vir navorsing oor kruie | Landbou Prof. Alvaro Viljoen het ‘n toelae van meer as R8 miljoen van die nasionale navorsingstigting se nasionale toerustingsprogram ontvang vir navorsing oor medisinale plante. Viljoen is ‘n B-gegradeerde wetenskaplike en direkteur by die Tshwane Universiteit van Tegnologie (TUT) se
  • Maroela Media
    Boere het Vrydag in die Noord-Kaap opgeruk. (Foto: VF Plus Siyancuma/Facebook)   Maroela Media – https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/landboukomitee-versaak-boere-tydens-kragkrisis/   Die voorsitter van die portefeuljekomitee oor landbou het nog nie reageer op versoeke van die DA om minister Thoko Didiza en senior bestuur van Eskom te nooi om die komitee in kennis te
  • Landbou .com
    Landbou.com – Staatsrede: Drama, ’n ramptoestand en beloftes | Landbou  Hy het sy toespraak begin deur te sê hy hoop die regering se planne vir die volgende jaar, vir 2023, bring hoop aan Suid-Afrikaners. Talle kere het hy die frase “ons sal niemand agterlaat nie” herhaal. Ramaphosa het nie doekies
  • Landbou .com
    Landbou.com – Wydverspreide buie en donderstorms duur voort | Landbou   Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ’n oranje vlak 5-waarskuwing uitgereik vir ontwrigtende reën wat tot vloede kan lei in KwaZulu-Natal, oostelike gedeeltes van die Oos-Kaap, die ooste en noorde van Limpopo asook die Laeveld en platorand in Mpumalanga.   ’n
Show Buttons
Hide Buttons
Right Menu Icon