Landbou.com – ‘n Opleidingsinstituut vir kleinboere, die Buhle Farmers’ Academy, sal binnekort kan staatmaak op sonkrag danksy skarefinansiering. Die behels en 48,6 kW-sonkragstelsel om krag te verskaf aan die akademie in Delmas. Dit is ‘n organisasie sonder winsbejag wat opleiding, mentorskap en ondersteuning bled aan kleinskaalse boere van reg oor