Archives

Donker tyd vir eierboere

Featured Ad


Maroela Media – Donker tyd vir eierboere | Maroela Media

Die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging (SAPV) se eierorganisasie het aangedui dat dit tans baie moeilik is vir pluimveeboere om eiers te produseer.

Dr. Abongile Balarane, die SAPV se eierorganisasie se hoofbestuurder, sê hoewel eiers een van die mees
bekostigbare diereproteïenbronne bly, word dit al hoe duurder vir boere om hierdie hoogs veelsydige en voedsame proteïenbron te produseer.

“Sedert die begin van die maand het Eskom se tariefverhoging van 18,5% ingeskop, wat meer druk op die eierprodusente geplaas het.

 

Lees die volle berig op – Maroela Media – Donker tyd vir eierboere | Maroela Media
Show Buttons
Hide Buttons
Right Menu Icon