Archives

Kleinboere se opleiding kry sonkraghupstoot

Featured Ad


Landbou.com – Kleinboere se opleiding kry sonkraghupstoot | Landbou


‘n Opleidingsinstituut vir kleinboere, die Buhle Farmers’ Academy, sal binnekort kan staatmaak op sonkrag danksy skarefinansiering.


Die behels en 48,6 kW-sonkragstelsel om krag te verskaf aan die akademie in Delmas. Dit is ‘n organisasie sonder winsbejag wat opleiding, mentorskap en ondersteuning bled aan kleinskaalse boere van reg oor Suid-Afrika.


“Die vooruitsigte om oor te slaan na sonkrag hou baie betekenis in en is baie opwindend vir Buhle,” se Zamo Shongwe, uitvoerende direkteur.


“Nie net sal dit ons energiekoste aansienlik verminder nie, dit sal ook die energie- en klimaatkrisis aanpak, wat albei ‘n vernietigende uitwerking het op kleinskaalse boere en Suid-Afrika, en wat versag moet word vir die bedryf om te kan floreer.


” Wat die projek uniek maak, is dat die Buhle die eerste projek van Sun Exchange is waarin financiers hul verdienste uit die projek terugploeg in die projek om die impak en ekonomiese voordele van die akademie ‘n hupstoot te gee. Luidens Sun Exchange is dit weens’n toenemende vraag van sy ondersteuners vir meer impakgedrewe projekte.


Lees die volle berig op LAndbou.com – Kleinboere se opleiding kry sonkraghupstoot | Landbou

Show Buttons
Hide Buttons
Right Menu Icon