Our News

Featured Ad

  • Agri Orbit
    Die afgelope jaar het veeboere breed geglimlag oor die goeie reën wat ontvang is, maar vir saaiboere en veral lusernprodusente het dit ander uitdagings meegebring. Walter van Niekerk, ’n lektor in landbou-ekonomie aan die Universiteit van die Vrystaat, sê lusernproduksie het in die laaste paar jaar heelwat gegroei. Sedert die
  • Landbou .com
    Foto: Sarita Uys Boere sê vir die min reën wat hulle van April af gekry het, is opbrengste nie sleg nie. Hulle skryf dit toe aan vogbewaring wat met bewaringsboerdery gepaardgaan en koel lenteweer. In die oostelike graangebiede is dit voluit oestyd. Dis nog vroeg, maar kanola-opbrengste van 1,2 t/ha
  • Farmers Weekly
    Many farmers in the Northern Cape have been left in dire straits following wildfires that have devasted more than 300 000ha since August. Extensive damage has been caused to infrastructure, such as farm fences, in the Northern Cape after an estimated 30 000ha were destroyed by wildfires. Photo: Dewald Dempers
  • Landbou .com
    Dr. Theo de Jager, direksievoorsitter by Saai: mnr. Whiskey Kgabo, plaas Ledzee in Limpopo; mnr. Barend Uys, hoof van Interkulturele verhoudings en Samewerking by AfriForum; mnr. Vuyani Zigana, plaas Bersheba in KwaZulu-Natal en mnr. Johannes Bezuidenhout, Nuveld Farming Empowerment Entreprises in die Wes-Kaap. Dit is die regering se skuld dat
  • Landbou .com
    Vyf nuwe gevalle van bek-en-klouseer is in KwaZulu-Natal aangemeld. Dit bring die totale getal aktiewe gevalle landwyd op 176 te staan. Volgens die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling se nuutste verslag oor die voortslepende uitbrekings van bek-en-klouseer is daar is tans 110 aktiewe gevalle van die siekte in
  • Agri Orbit
    Sedert Donderdag 6 Oktober omstreeks 04:00, spook boere in Kuruman, Daniëlskuil, Hotazel en omliggende gebiede al om veldbrande te blus. Die boere en hul plaaswerkers is moeg en moedeloos, veral waar daar plaashuise onder die brande deurgeloop het en diere doodgebrand is. Eben Anthonissen, ’n verteenwoordiger van georganiseerde landbou in
  • Farmers Weekly
    The expected 1,33% increase in soya bean production announced in the Crop Estimates Committee’s (CEC) September crop forecast is testament to the growing awareness of soya bean’s value as a viable alternative for summer crop production. The Crop Estimates Committee expects a soya bean crop of 2,2 million tons this
  • Landbou .com
    Hoendervleis word verpak. Foto: Johannes J Demper Anders as elders ter wêreld word minder hoendervleis per persoon nou in Suid Afrika geëet. Mnr. Izaak Breitenbach, hoofbestuurder van die braaihoenderorganisasie van die Suid Afrikaanse Pluimveevereniging (SAPV), skryf dit toe aan werkloosheid en verbruikers se onvermoë om meer vir hoendervleis te kan
  • Farmers Weekly
    The heatwave experienced during the week of 3 October along with Stage 4 rolling blackouts has delivered a double blow to Limpopo’s crop and livestock farmers. Farmers in Limpopo are being forced to harvest potatoes up two months earlier than planned because rolling blackouts are making irrigation impossible. Photo: FW
  • Farmers Weekly
    The latest increase in diesel prices is a severe blow to grain farmers, according to André Kirsten, vice-chairperson of Grain SA’s Winter Grain working group.   Farmers in the winter rainfall areas of the Western Cape, who are preparing to harvest crops such as wheat, will be particularly hard-hit by
Show Buttons
Hide Buttons
Right Menu Icon