Archives

Bek-en-klouseer: Vyf nuwe gevalle in KZN bevestig

Featured Ad

Vyf nuwe gevalle van bek-en-klouseer is in KwaZulu-Natal aangemeld. Dit bring die totale getal aktiewe gevalle landwyd op 176 te staan.

Volgens die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling se nuutste verslag oor die voortslepende uitbrekings van bek-en-klouseer is daar is tans 110 aktiewe gevalle van die siekte in KwaZulu-Natal, 7 in Limpopo, 16 in die Noordwes, 4 in Gauteng, 38 in die Vrystaat en 1 in Mpumalanga. Die Noord-, Wes- en Oos-Kaap is steeds die enigste provinsies waar bek-en-klouseer nog nie aangemeld is nie.

Me. Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, het begin vandeesmaand besluit om die streng regulasies wat siektebeheergebiede vir bek-en-klouseer in die Vrystaat afbaken, te verslap.

Show Buttons
Hide Buttons
Right Menu Icon