Our News

Featured Ad

  • Agri Orbit
    Bosverdigting is ’n term wat die toestand van veld beskryf wanneer inheemse bosse en bome sodanig toegeneem het, dat byna alle ander plantegroei deur enkele inheemse soorte verplaas is. Die grootste oorsaak van bosverdigting is oorbeweiding deur grasvreters, wat ’n menslike faktor gekoppel aan veral veeproduksie is. Droogtes sal verswarend
  • Landbou .com
    Ter illustrasie. Foto: Tania Botha Die Suid-Afrikaanse weerdiens het vanoggend ‘n waarskuwing uitgereik oor erge donderstorms wat vandag oor dele van Mpumalanga en Gauteng kan voorkom. Die donderstorms kan van 15:00 tot middernag oor die suidelike dele van Mpumalanga en die suidelike dele van Gauteng voorkom. Die weerdiens het ‘n
  • Landbou .com
    Foto: Johan van der Merwe Die nasionale raad van provinsies moet nie versuim om die verwoestende impak van die suikerbelasting te noem wanneer sy afvaardiging KwaZulu- Natal vandeesweek besoek om die plaaslike ekonomie te bespreek nie, sê SA Suikerrietkwekers. Mnr. Andrew Russell, voorsitter van SA Suikerrietkwekers, sê dié vereniging en
  • Landbou .com
    Foto: Willem van der Berg Dieselverbruikers kan vir ‘n slag goeie nuus oor brandstofpryse in Desember verwag, terwyl petrolverbruikers moontlik meer sal moet opdok. Mnr. Dawie Maree, hoof van inligting en bemarking by FNB Landbou, sê volgens die middel van die maand se syfers is daar ‘n onderverhaling van R1,05
  • Farmers Weekly
    Data on farmers’ summer crop planting intentions for the 2022/23 season point to yet another large harvest, according to Wandile Sihlobo, chief economist at Agbiz.   Sihlobo said the robust tractor sales seen since the start of the year, prospects of yet another La Niña weather system, albeit weaker than
  • Landbou .com
    Ter illustrasie. Foto: Johan Norval Suid-Afrika se damme bevat miljarde tonne water en stuit as gevolg daarvan eintlik jare, in sommige gevalle dekades, se vloede, sê prof. Anthony Turton van die sentrum vir omgewingsbestuur aan die Universiteit van die Vrystaat. Daarom is dit só katastrofies as ‘n damwal breek. Turton
  • Farmers Weekly
    Although the tractor sales figures for October released by the South African Agricultural Machinery Association (SAAMA) on Monday (7 November) were the highest in 40 years, this was probably based on “necessity, rather than extravagance”, according to Derek Matthews, chairperson of Grain SA, who said that “after several years of
  • Agri Orbit
    Die Aartappelsertifiseringsdiens speel ‘n leidende rol in die samewerking en kommunikasie met die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling. Maar wie en wat is hierdie diens? Sanette Theart kuier in die Plaas TV-ateljee om ons meer hiervan te vertel. Kyk dit nou hier / Watch it here:      https://www.youtube.com/watch?v=0lOo9_dCVxA&t=8s
  • Farmers Weekly
    For the first time in two years, the Land Bank has achieved a “clean audit”, after also posting a profit of R1,31 billion for the 2021/2022 financial year. Although the Land Bank is showing positive signs of recovery, agriculture stakeholders have expressed some reservations about its long-term prospects. Photo: FW
  • Agri Orbit
    At a recent farmers’ day, the talk around the braai was all about the tricks thieves use to con vehicle buyers. This after young Fanele was taught two expensive lessons at the hands of a dealer who had posed as a private seller trying to flog an accident-damaged bakkie. The
Show Buttons
Hide Buttons
Right Menu Icon