Die Aartappelsertifiseringsdiens speel ‘n leidende rol in die samewerking en kommunikasie met die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling. Maar wie en wat is hierdie diens? Sanette Theart kuier in die Plaas TV-ateljee om ons meer hiervan te vertel.
Kyk dit nou hier / Watch it here: https://www.youtube.com/watch?v=0lOo9_dCVxA&t=8s