Landbou.com – Eierbedryf bloei, sê Quantum | Landbou Suid-Afrika se grootste eierprodusent, wat eiers onder die handelsmerk Nulaid bemark, se wesensverdienste per aandeel vir die jaar tot einde September het met 73% geval. Mnr. Hennie Lourens, uitvoerende hoof, het met die bekendmaking van Quantum se resultate gesê dit was