Archives

Oormatige reënval in die Modderrivier Area

Featured Ad


 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Onlangse Reënval

Oor die meeste van Suid Afrika is daar ʼn definitiewe reënval patroon van wat meer word van die weste na die ooste.

Die binnelandse plato van die Oos Vrystaat, KwaZulu-Natal, Oos-Kaap en Mpumalanga Provinsie ontvang  om en by die meeste reën , donderstorms asook konvektiewe reën.

In die Weste van Suid-Afrika is die reënval oor die algemeen laag omdat daar nie genoeg vog in die atmosfeer is vir konvektiewe reën om te ontwikkel nie. 

Daar is geen noemenswaardige orografiese reën effek in die berge langs die Westelike platorand nie. Dit is omdat die lug uit die koue seestroom nie die meeste vog hou nie en die kus winde parallel waai met die berge. 

Orografiese reën word gevorm wanneer klam winde opgedwing word teen die kant van ‘n berg. In die laatste maand het ons oormatige reënval in baie van die sterke ontvang waarvan Modderrivier een van hulle is. Baie van die boere in hierdie area het skade opgedoen as gevolg van die skielike en oormatige reën wat in hierdie area geval het. 

Modderrivier is ’n klein dorpie geleë tussen Kimberley en Douglas. In die video kan mens sien hoeveel reën in hierdie area geval het asook wat die skade moontlik kan wees. 


Agrionline

 
Show Buttons
Hide Buttons
Right Menu Icon