Our News

Featured Ad

  • Landbou .com
    Landbou.com – Staatsrede: Landbou vra planne met beurtkrag | Landbou   Pres. Cyril Ramaphosa spreek Suid-Afrika Donderdag toe wanneer hy sy staatsrede vir 2023 in Kaapstad lewer. Daadwerklike planne vanaf regeringskant wat sal aandui hoe die kragkrisis, bedrywighede by Eskom, beurtkrag en voedselsekerheid vanjaar deur die stormwater gestuur gaan word,
  • Landbou .com
    Landbou.com – Donker prentjie vir ekonomie, sommige landbousektore | Landbou   Daar is soveel ekonomiese kapasiteit in Suid-Afrika vernietig dat daar omtrent niks op kort termyn gedoen kan word om ekonomiese groei van meer as 1% te bewerkstellig nie, was die boodskap van mnr. Wilbie Venter, graanhandelaar van Unigrain, op
  • Maroela Media
    Maroela Media – Oorsprong van varkpes-geval onbekend | Maroela Media   Ná twee jaar se afwesigheid op kommersiële plase het Afrika‑varkpes vroeër die maand in ʼn boerdery op Randfontein uitgebreek. Die Suid-Afrikaanse varkprodusente-organisasie (Sappo) sê hy is nou besig om met die departement van gesondheid in Gauteng te onderhandel om
  • Landbou .com
    Landbou.com – Tesourie laat met redes vir hoër suikertaks | Landbou   Mnr. Andrew Russell, voorsitter van die Suikerrietkwekersvereniging, sê nadat mnr. Enoch Godongwana, minister van finansies, verlede Februarie ’n verhoging in die suikerbelasting, oftewel die gesondheidsbevorderingsheffing, aangekondig het, kon hulle nog nie inligting kry oor die redes vir dié
  • Landbou .com
    Landbou.com – VSA bevind SA stort suurlemoensap | Landbou   Die Amerikaanse internasionale handelskommissie het verlede maand bevind dat sy suurlemoensapbedryf wesenlike skade ly, of bedreig word deur wesenlike skade, weens die invoer van suurlemoensap uit Suid-Afrika en Brasilië teen minder as billike waarde.   Die kommissie sê in ’n
  • Landbou .com
    Landbou.com – Ekonomiese groei trap rem oor beurtkrag | Landbou   Die ouditeursfirma PwC sê in sy jongste ekonomiese vooruitskouing vir Suid-Afrika die 208 dae beurtkrag wat Suid-Afrika verlede jaar beleef het, het ’n verlies van bykans 5 persentasiepunte in die reële bruto binnelandse produk veroorsaak. Dit beteken die ekonomie
  • Maroela Media
    Maroela Media – Son SA kry momentum | Maroela Media   Son SA, ʼn onderneming wat uit die geledere van georganiseerde landbou van stapel gestuur is om vir boere alternatiewe krag te bewerkstellig, hou in Maart sy eerste energie-kongres. Juan Tomlinson, uitvoerende hoof van Son SA, sê hierdie kongres is
  • Landbou .com
    Landbou.com – Uitbreking van varkpes in Gauteng bevestig | Landbou   Die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling het pas die uitbreking bevestig en gesê dat verdere ondersoeke tans plaasvind om te bepaal of ander eiendomme deur die uitbreking geraak word.   Plase in Gauteng, Noordwes en die Vrystaat
  • Landbou .com
    Mnr. Chris Schutte. Foto: Astral   Landbou.com – ‘SA voedselsekerheid nou bedreig’ – Astral-hoof | Landbou   Schutte sê as Astral nou in ’n kort tyd 12 miljoen minder braaihoenders moet plaas omdat die maatskappy hulle weens beurtkrag nie kan slag nie, behoort dit ’n vakuum iewers in die toekoms
  • Maroela Media
    Maroela Media – Versoek dat Eskom landbou ʼn noodsaaklike diens verklaar | Maroela Media Die landboubedryf in die Vrystaat is noodsaaklik vir die land se voedselsekuriteit en moet as ʼn strategiese en noodsaaklike ekonomiese bedryf geag word deur Eskom. “Die Vrystaat is die broodmandjie van Suid-Afrika. Die Demokratiese Alliansie het
Show Buttons
Hide Buttons
Right Menu Icon