Dit gaan ‘n sopnat Februarie wees oor die sentrale tot oostelike dele van die land, met moontlike vloedtoestande oor die noordelike dele van die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Gauteng en die suidelike dele van Limpopo. https://agtag.co.za/category/14/post/30324 Só meen Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige in ‘n meningsartikel in Landbou.com. Hy voeg