Volgens Johan van den Berg, ‘n onafhanklike landbouweerkundige, is dit tans onseker of die reën wat vir volgende week voorspel word, wel gaan realiseer. https://agtag.co.za/category/14/post/30737 Sommige weermodelle dui aan dat net die suidelike dele van Suid-Afrika reën kan verwag, terwyl ander weermodelle aandui dat neerslae verder noord moontlik is. Volgens