Picasso, ‘n Boran-bul van Hurwitz Farming. Foto: Skermgreep/Facebook Picasso, ‘n Boran-bul van Hurwitz Farming, was elke week tydens die openingstonele van Landbouweekliks op televisiestelle in Suid-Afrika te sien en het verskeie veilingrekords gehou, waaronder ‘n Suid-Afrikaanse rasrekord vir die hoogste prys op ‘n veiling vir semen betaal. Picasso het in