Solidariteit het Dinsdag ʼn brief van Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, ontvang waarin hy Solidariteit vra om met vaardighede te help om die Eskom-krisis in die land te takel. Dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, sê die vakbond het name van honderde kundiges wat hand opgesteek het om te