“Die landbou het munisipaliteite nodig, en munisipaliteite het die landbou nodig,” het dr. Ivan Meyer, Wes-Kaapse minister van landbou, tydens ’n munisipale-landbouberaad by Goudini Spa in repliek op die beraad gesê. Die tweedaagse beraad is deur die Wes-Kaapse regering geïnisieër. Dr. Mogale Sebotetsa, hoof van die Wes-Kaapse departement van landbou,