Dit is amptelik – na jare se beplanning het die minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, Thoko Didiza, die inwerkingstelling van die LITS-stelsel (Livestock Identification and Traceability System) goedgekeur. Volgens Willie Clack, voorsitter van die LITS-komitee, sal hierdie stelsel op 17 Oktober 2022 vir registrasie oopmaak. Die regering, in