Our News

Featured Ad

  • Maroela Media
    Maroela Media – Vrystaat Landbou verwerp Eskom se tariefverhogings Vrystaat Landbou (VL) het Maandag Eskom se voorgestelde tariefverhogings by die openbare sitting van die nasionale energiereguleerder (Nersa) in Bloemfontein verwerp. Dr. Jack Armour, kommersiële bestuurder van VL, het benadruk dat die landbousektor, wat reeds met stygende koste en ekonomiese druk
  • Maroela Media
    Maroela Media – Veediefstal: Polisie, DBV, NVG én gemeenskap het rol om te speel   Die polisie, dierebeskermingsverenigings, die nasionale vervolgingsgesag (NVG), produsente én plaaslike veiligheidstrukture speel almal ‘n belangrike rol in die bekamping en hantering van veediefstal, het die NasionaleVeediefstalvoorkomingsforum Vrydag gesê. Dié forum het vandeesweek vergader, onder meer
  • Maroela Media
    Maroela Media –Uitvoere effe minder ná ‘ongewone’ sitrusjaar Suid-Afrikaanse sitrusboere het vanjaar altesame 164,5 miljoen 15 kg-bokse uitgevoer. Hoewel dit 600 000 bokse minder is as verlede jaar, beskou die Sitruskwekersvereniging (SKV) dit steeds as ‘n prestasie, “veral gegewe die uitdagende omstandighede wat dié boere in die gesig gestaar het”.
  • Landbou .com
    Landbou.com – Energie-struikelblokke en -geleenthede in die landbou Verskeie struikelblokke wat die volhoubaarheid van boerdery-aktiwiteite bedreig, staar die Suid-Afrikaanse landboubedryf in die gesig. Wat is die kernprobleme en hoe kan volhoubare energiebronne die toekoms van die bedryf verseker? Die onsekere energie landskap in Suid-Afrika het verreikende gevolge vir die landboubedryf, wat
  • Maroela Media
    Maroela Media –Krisis vir Nederlandse boere: geen konings op dié mishoop Jos Verstraten, ‘n Nederlandse boer, klouter met ‘n leer teen ‘n groot slyktenk op wat lyk soos ‘n enorme sirkus en kyk na die inhoud wat ‘n oorweldigende reuk van ammoniak afgee. Wolke pak saam oor Verstraten se suiwelplaas in
  • Maroela Media
    Maroela Media- Suikerbedryf soek ‘eerlike’ debat oorsuikertaks   ‘n Amerikaans-gefinansierde nieregeringsorganisasie dryf die oproep om die belasting op suikerversoete drankies te verdubbel en dit is op verkeerde inligting en die wanvoorstelling van feite gegrond. Die Suid-Afrikaanse Suikerrietwerkersvereniging meen dit kan die lewensbestaan van duisende kleinskaalse produsente in verskeie provinsies in
  • Maroela Media
    Maroela media – Kosteknyptang: Boere moet meer met minder doen   Insetkoste in die primêre landbousektor styg vinniger as die prys waarvoor die produk verkoop word, sê John Hudson, hoof van landbou by Nedbank se handelsbanksake. “Dit skep ‘n koste-prysknyptang-uitwerking, wat beteken boere se winsmarges word tussen vinnig groeiende insetkoste
  • Maroela Media
    Maroela Media – SA voer al meer knoffel in Meer knoffel is die afgelope vier jaar deur Suid-Afrika ingevoer as voorheen nadat baie plaaslike knoffelboere die bedryf verlaat het, het Corrie Bezuidenhout, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Knoffelkwekersvereniging, vandeesweek by die vereniging se konferensie vir kwekers in Pretoria gesê. Plaaslike produsente
  • Maroela Media
    Maroela Media TLU SA wil niks weet van Eskom se 44%-verhoging   Eskom se voorgestelde tariefverhoging van 44% is ‘n onaanvaarbare las wat verbruikers nie as gevolg van dié staatsonderneming se ondoeltreffendheid en jarelange wanbestuur moet dra nie, het TLU SA Donderdag gesê. Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA,
  • Maroela Media
    Maroela Media – Italië steek weer Frankryk verby as grootste wynprodusent   Italië sal in 2024 weer sy plek inneem as die wêreld se grootste wynprodusent, aangesien Frankryk se wingerde deur ongunstige weerstoestande getref is. Dit is volgens syfers van elke land se landbou-owerheid. Ná ‘n rampspoedige oes in 2023,
Show Buttons
Hide Buttons
Right Menu Icon